Posted on

Suidafrika

2019 Kalender Heleen van Lynden

Liewe Heleen,
baie, baie dankie! Ek sal jou skryf en vertel hoe sy (moeder, red.) van die kalendaar hou – ek is seker sy sal dit baie lief hê, want die strand in Durban in Suidafrika, waar sy lang gebly het, lyk baie soos op jou skilderye, en sy verlang nog altyd baie na Suidafrika … En ek weet sy hou baie van jou manier om te skilder – met so veel lig en beweging!
Liewe groete in Afrikaans :-)